Bankbesonderhede:
● Nedbank ● Rek: 1227098375 ● Takkode: 198765
Kontantbetalings: Direk by Kerkkantoor na die erediens of weeksdae.
● Ons het nou ’n kaartfasiliteit tot u gerief beskikbaar, gedurende kantoorure en na die erediens.●
Ons Gemeente maak nou van SnapScan gebruik!
· Dis ‘n VEILIGE betalingsmetode deur middel van ‘n APP op jou foon.
GEEN ekstra kostes behalwe jou gewone netwerk en bankkostes nie.