Potjiekos Kinders onder 12

R50,00

Ons jaarlikse Potjiefees is hierdie jaar op 31 Mei. Skryf ‘n potjie in, of koop ‘n kaartjie en kom geniet ‘n verskeidenheid van potjies deur die Midvaal Potjie Meesters. Kaartjies vir volwassenes is R100 per persoon, Kinders onder 12 is R50 per persoon, en poeding is R20 per persoon

Description